

wonderJou rug was na my gedraai En jy het daar alleen gestaan Ek vat jou hand en ons arms swaai En ons kyk hoe die aarde vergaanwonder
Jy hum stilletjies ons liedjie Terwyl die trane loop van pyn Ek druk jou hand en jy glimlag so bietjie En ons twee kyk hoe ons beloftes verdwyn
Ons staan so tot sonopkoms Die begin van n nuwe dag Ja, partykeer wonder ek soms Hoe lank ek werklik vir jou kan wag


antwoorddie dag toe jy weggaan het die sterre begin val een vir een het hulle vanuit die hemel getuimel ekt gestaan op die hoogste berg, jou naam geroep dit het weerklank deur die dooie aarde maar jy antwoord nieantwoord
die dag toe jy weggaan het die sonlig verdwyn stadig het die aarde verander na swart ekt gestaan op die hoogste berg, my liefde verkondig dit het weerklank deur die dooie aarde maar jy antwoord nie
die dag toe jy weggaan het alle skoonheid begin sterf alles mooi het begin vergaan ekt gestaan op die hoogste berg, hoekom geskree &
--
[link]
--
[link]
--
i took a hammer and two nails to my eardrums long ago...
thanx, ur words are deep too, i like the way you put emotion in ur poems.
especially the ones that are in afrikaan,
--
[link]
--
--
i took a hammer and two nails to my eardrums long ago...
--
often our circumstances are exactly what we need to inspire us
--
i took a hammer and two nails to my eardrums long ago...
--
often our circumstances are exactly what we need to inspire us
Previous Page123Next Page